Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 20º / 31º | George 19º / 27º | Port Elizabeth 21º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
Mnr. Marius Swart, die DA se kiesafdelingshoof vir George, wens mev. Iona Kritzinger, ’n onafhanklike kandidaat, sterkte toe vir môre se munisipale tussenverkiesing in George-Suid. Foto: Eugene Gunning
Die DA hier het gister opnuut sy ondersteuners in George-Suid gevra om in môre se tussenverkiesing in dié wyk vir die onafhaklike kandidaat, mev. Iona Kritzinger, te stem en nié vir die DA-kanditaat, mnr. Eugene von Brandis jr. nie....
Argiewe
DA onttrek steun aan sy eie kandidaat in George
Die beplande tussenverkiesing aanstaande Woensdag hier vir die vakante wyk in die stadsraad het gister ’n dramatiese wending geneem toe die DA in ’n ongewone stap sy steun aan sy kandidaat, mnr. Eugene von Brandis jr., onttrek het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Pensioentrekker kry 10 jaar vir verkragting van agtjarige
’nPensioentrekker is gister in die streekhof hier tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir die onsedelike aanranding en verkragting van ’n agtjarige meisie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Lasbrief uitgereik ná Britse toeris se dood
’n Lasbrief is gister uitgereik vir die inhegtenisneming van ’n man wat van strafbare manslag aangekla word ná die dood van ’n Britse toeris in Wildernis verlede jaar.... VOLLEDIGE STORIE » 
Verhoor van vermeende tenkmoordenaar neem dramatiese wending
Die verhoor van die vermeende watertenk-moordenaar, mnr. Pieter Botes, het gister ’n dramatiese wending geneem in die rondgaande hooggeregshof hier toe hy verskillende weergawes van die gebeure gegee het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Prokureur ‘per ongeluk’ in gesig geskiet
Dit is nie bekend of ’n prokureur van Oudtshoorn weer normaal sal kan praat nadat hy in die kakebeen gewond is in vermoedelik ’n skietongeluk by sy huis nie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Suid-Kaap
22/06/2009 08:32:16 PM - (SA)
Twee van die drie mans wat teregstaan op aanklagte dat hulle ’n vrou op 1 Februarie 2006 in haar huis op ’n kleinhoewe by Dwarsweg, Groot-Brakrivier, oorval, aangerand, verkrag en beroof het, het gister in die streekhof hier verskyn.... VOLLEDIGE STORIE »
19/06/2009 08:43:20 PM - (SA)
’n Man van Ladismith is tot ’n boete van R1 000 of vyf maande gevangenisstraf gevonnis nadat ’n hond wat onder sy sorg was, byna van honger gevrek het.... VOLLEDIGE STORIE »
19/06/2009 09:21:25 PM - (SA)
Die Springbok- en Bulls-losvoorspeler Pedrie Wannenburg (28) was gister steeds in die George Medi-Clinic ná ’n motorongeluk Donderdag naby De Rust.... VOLLEDIGE STORIE »
19/06/2009 10:07:00 PM - (SA)
Die stof het nog lank nie gaan lê in die DA oor sy omstrede aanwysing van ’n kandidaat vir die tussenverkiesing Woensdag in George-Suid nie.... VOLLEDIGE STORIE »
19/06/2009 08:42:50 PM - (SA)
’n Pleidooi dat ouers hul kinders moet toelaat om sport op skoolvlak te geniet, is gister deur die voormalige Springbok-rugbyspeler Kobus Wiese gelewer.... VOLLEDIGE STORIE »
18/06/2009 08:51:49 PM - (SA)
’nPensioentrekker is gister in die streekhof hier tot 10 jaar tronkstraf gevonnis vir die onsedelike aanranding en verkragting van ’n agtjarige meisie.... VOLLEDIGE STORIE »
17/06/2009 08:28:44 PM - (SA)
Belastingbetalers van Knysna het nie (meer) die krag of die wil om vir senior munisipale amptenare se groeiende salarisse te betaal terwyl dienslewering en infrastruktuur daaronder ly nie.... VOLLEDIGE STORIE »
17/06/2009 08:27:38 PM - (SA)
’n Nuwe herwinningseenheid vir afval is by die George-lughawe in gebruik geneem.... VOLLEDIGE STORIE »
17/06/2009 10:15:55 PM - (SA)
Die Eden-distriksmunisipaliteit moet terug tekenbord toe nadat die Wes-Kaapse hooggeregshof gister beslis het 16 van die 30 stadsraadslede moet teenwoordig wees om ’n kworum te vorm, ongeag of daar ’n vakature is.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
606 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |