Argiewe
Nie almal aanvaar paradigma in SA
DC COETSEE van Stompneusbaai skryf: Izak Bergh se kommentaar (DB, 29.07.09) oor die veelkleurige werklikhede van ons land verwys. Hy kontrasteer dit met China en Saoedi-Arabië, waar duidelikheid oor waardes en norme bestaan....
VOLLEDIGE STORIE
»
So arrogant soos Marie Antoinette
NEVILLE BOTHA van Kuilsrivier skryf: Na aanleiding van die berig in DB, 27.07.09 oor buitensporige motortoelae van die ministers wil ek graag kommentaar lewer op die uitlating van me. Angie Motshekga dat sy slegs R1,7 miljoen aan haar twee motors ...
VOLLEDIGE STORIE
»
US, koerant moet saam veg vir taal
DR. JOHN PAUW van Hermanus skryf: Juliemaand is geskiedkundig baie belangrik vir Die Burger. Presies 94 jaar gelede (26 Julie 1915) het die eerste uitgawe van hierdie merkwaardige koerant op die straat verskyn – die oudste Afrikaanse dagblad vandag...
VOLLEDIGE STORIE
»
|
04/08/2009 07:25:15 PM - (SA)
Khayelitsha, Doornbach, Du Noon, Komga, Jagersfontein, Msunduzi, Kgotsong, Balfour, Lekgalong, Ikageng, Piet Retief, Balfour, Lydenburg, Tzaneen, Zeerust: ’n Lang lys, maar nie eens volledig nie, van al die plekke waar gewelddadige opstande oor dienslewering die afgelope maand of twee woed....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 07:24:05 PM - (SA)
Die eerste Suid-Afrikaanse sterfte weens die H1N1-virus – in die volksmond beter bekend as Mexikaanse of varkgriep – het die potensiaal om groot vrees onder die publiek te veroorsaak....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 07:21:14 PM - (SA)
Suid-Afrika kan nie foute bekostig met sy gereedheidsplan vir die aanbieding van die grootste sportgebeurtenis ter wêreld in 2010 nie....
VOLLEDIGE STORIE »
03/08/2009 06:40:15 PM - (SA)
Die verwagte amptelike aankondiging van mnr. Tony Leon se aanstelling as die land se ambassadeur in Argentinië is nogmaals ’n manifestasie van hoe die haas ondenkbare in Suid-Afrika vinnig die werklikheid word....
VOLLEDIGE STORIE »
Kyk wat sê ander lesers »
03/08/2009 06:37:37 PM - (SA)
Twee tree vorentoe en een terug. Dis die indruk wat ’n mens kry uit die regering se besluit om geld aan die Suid-Afrikaanse Vigsentstof-inisiatief te onttrek. ...
VOLLEDIGE STORIE »
03/08/2009 06:38:06 PM - (SA)
Tog het die RDK die toets gedruip en het hy die regbank in ’n krisis gedompel....
VOLLEDIGE STORIE »
02/08/2009 07:29:12 PM - (SA)
Suid-Afrika moet die besoek van me. Hillary Clinton, Amerikaanse minister van buitelandse sake, aangryp om betrekkinge met die supermoondheid te verstewig. ...
VOLLEDIGE STORIE »
02/08/2009 07:49:24 PM - (SA)
Hoekom is die Arabiese wêreld so agterlik? vra Robert Fisk, die Independent in Londen se Midde-Ooste-korrespondent, die afgelope week in ’n rubriek....
VOLLEDIGE STORIE »
02/08/2009 07:30:42 PM - (SA)
Die nuus dat daar samesprekinge tussen die Demokratiese Alliansie (DA) en die Congress of the People (Cope) aan die gang is oor ’n verenigde opposisie, is te verwelkom....
VOLLEDIGE STORIE »
31/07/2009 09:10:40 PM - (SA)
Enkele jare gelede wou ’n kollega en ek navorsing doen op ’n baie seldsame tipe meteoriet: Die steen-ysters, soos hulle genoem word, maak slegs 1% van die meteoriet-rekord uit. Ons het ’n steen-yster van Namibië aangevra vanaf ’n museum in Suid-Afrika....
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek om te registreer.
|
|
|
|
|