Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 20º / 31º | George 19º / 27º | Port Elizabeth 21º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
Oudpres. Nelson Mandela ontvang oudpres. Corazon Aquino in sy hotelsuite in Manila op 1 Maart 1997. Foto: REUTERS
Manila (Filippyne). – Rouklaers het Sondag tydens die lykwaak hier vir oudpres. Corazon Aquino onderneem om haar nagedagtenis lewend te hou deur die demokrasie wat sy 23 jaar tevore tot stand help bring het, te koester....
Buiteland
27/07/2009 10:43:18 PM - (SA)
Duitsers se voorliefde vir bier is verby, volgens nuwe inligting wat gister deur ’n brouery bekend gemaak is.... VOLLEDIGE STORIE »
27/07/2009 10:42:43 PM - (SA)
’n Jong Brit het gister ’n opgeskorte vonnis van ses maande tronkstraf gekry nadat hy die Wit Huis gebel en beweer het daar is ’n bom in New York.... VOLLEDIGE STORIE »
23/07/2009 10:52:16 PM - (SA)
In reklame vir ’n nuwe fliek oor die mode-ontwerper Coco Chanel het die Britte die sigaret in haar hand met ’n pen vervang om rook nie “glansryk” te laat lyk nie.... VOLLEDIGE STORIE »
23/07/2009 10:51:37 PM - (SA)
Die vervaardigers van Brüno was oorbluf toe hulle ’n versoek van die Buckingham-paleis kry vir ’n spesiale vertoning van dié fliek, wat handel oor die uitspattige avonture van ’n gay modejoernalis van Oostenryk.... VOLLEDIGE STORIE »
Hang my, vra Moembai-skieter
Die enigste oorlewende gewapende aanvaller in verlede jaar se terreuraanslag hier het gister aan die regter in sy verhoor gesê hy is gereed om tereggestel te word. Dit volg op ’n dramatiese skulderkenning oor sy rol in die operasie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Rockers vier Hall of Fame se 25ste jaar
Bruce Springsteen, U2, Paul Simon en ander rocklegendes gaan op 29 en 30 Oktober hier aan ’n konsert deelneem om die 25-jarige bestaan van die Rock and Roll Hall of Fame te vier.... VOLLEDIGE STORIE » 
Roem tref met harde slag, sê Susan Boyle
Susan Boyle, die sangeres wat ’n wêreldster geword het met ’n ongelooflike optrede in Britain’s Got Talent, het gesê haar skielike roem het haar met ’n harde slag getref.... VOLLEDIGE STORIE » 
Pous gly in bad en breek sy gewrig
Pous Benedictus XVI het gister in die bad gegly en sy gewrig gebreek.... VOLLEDIGE STORIE » 
Bardot vra Bruni se hulp vir diereregte
Die voormalige Franse sekssimbool en deesdae diere­regte-aktivis, Brigitte Bardot, het die Franse presidentsvrou, Carla Bruni-Sarkozy, gevra om ’n verbod op stiergevegte te ondersteun. Stiergevegte is baie gewild in sekere dele van Frankryk.... VOLLEDIGE STORIE » 
Nudiste verbied ná hul ‘handuit ruk’
Die owerhede in Cannes­ het nudiste op ’n openbare strand verbied nadat die seiljagklub van dié suidelike Franse dorp gekla het dat hulle handuit ruk.... VOLLEDIGE STORIE » 
WêRELD: Zuma ontpop nou in ’n stralerjakker
Oudpres. Thabo Mbeki het gereeld onder kritiek deurgeloop oor sy vele buitelandse reise, maar pres. Jacob Zuma het die laaste tyd self nie op hom laat wag nie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Facebook se ledetal styg tot 250 m.
Die stigter van Facebook, mnr. Mark Zuckerberg, het vandeesweek bekend gemaak dié sosiale netwerk het nou 250 miljoen gebruikers.... VOLLEDIGE STORIE » 
Carla verbreek stilte vir Mandela
Carla Bruni-Sarkozy sal op ’n verjaardagviering vir oudpres. Nelson Mandela in New York sing in haar eerste openbare konsert sedert sy met pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk getrou het.... VOLLEDIGE STORIE » 
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
606 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |