Komm. Bheki Cele, Suid-Afrika se nuwe polisiehoof, het die DA gister daarvan beskuldig dat dié party sy woorde oor misdaadstatistieke verdraai....
|
04/08/2009 11:02:48 PM - (SA)
Horende doof en siende blind – dít blyk politieke ampsbekleërs se ingesteldheid te wees teenoor pleidooie om spaarsamig met geld te werk te gaan....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 11:05:30 PM - (SA)
Die DA het gister by monde van mnr. Robin Carlisle,Wes-Kaapse minister van vervoer, skuld erken vir groot begrotingsfoute met die stad se snelvervoerdiens. Die geraamde koste van R1,45 miljard waarvoor begroot is, het reeds na R3,5 miljard opgeskiet....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 11:05:57 PM - (SA)
’n Toegewyde padinstandhoudingsfonds, wat hoofsaaklik met brandstofheffings gefinansier word, moet vir Suid-Afrika se verswakkende padnetwerk geskep word....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 11:06:58 PM - (SA)
Die hamer-aanval op me. Tania Jacobs, ’n gewese onderwyser aan die Hoërskool Rhodes in Mowbray, was nie die laaste gewelddadige aanval op ’n onderwyser by dié skool nie....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 11:06:25 PM - (SA)
Suid-Afrika kan nie voortgaan met die bou van vyf openbare-private-vennootskap-tronke (OPV) voordat dié model hersien is nie, het me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, minister van korrektiewe dienste, gister gesê....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 11:04:28 PM - (SA)
Sake lyk nie goed vir me. Xoliswa Sibeko, die geskorste nasionale kommissaris van die departement van korrektiewe dienste (DKD), nie....
VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 11:02:19 PM - (SA)
’n Kwota van 4 000 werkpermitte is aan die departement van onderwys toegewys sodat buitelandse opvoeders vir die vakke wetenskap, wiskunde en tegnologie gewerf kan word....
VOLLEDIGE STORIE »
|
|
|
|
VIND
|
 |
|
|
|
 |
|
|
 |
| ONS
BEVEEL AAN |
 |
netNaweek Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.
Gaan na netNaweek om te registreer.
|
|
|
|
|