Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 20º / 31º | George 19º / 27º | Port Elizabeth 21º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
Chloë Beukes (1) is ook ’n Bulls-ondersteuner. Foto: Deaan Vivier
Die Bulls het Nieu-Seeland se Crusaders Saterdag op Loftus Versfeld met 36-23 in die halfeindstryd van die Super14-reeks geklop.
Argiewe
Geen stories
Video
24/05/2009 04:12:10 PM - (SA)
Die Comrades-marathon het Sondag plaasgevind. ... VOLLEDIGE STORIE »
22/05/2009 01:11:31 PM - (SA)
Werk aan die moderne glasdak van die nuwe Groenpunt-stadion vorder fluks. Sowat 70% van die stadion is al klaar en alles is op koers vir die kontrakteur – ’n konsortium van Murray & Roberts en WHBO – om dit op 14 Desember aan die Kaapse stadsraad te oorhandig.... VOLLEDIGE STORIE »
18/05/2009 08:23:18 AM - (SA)
Die berugte Kaapse winterstorms met reënvlae en sterk wind het die naweek losgebars. Stuur jou weerfoto na web@dieburger.com.... VOLLEDIGE STORIE »
15/05/2009 05:11:04 PM - (SA)
Vier mense is dood en sewe beseer toe ’n brand omstreeks 05:00 Vrydagoggend by die Two Oceans-jeugherberg in Kaapstad uitgebreek het.... VOLLEDIGE STORIE »
11/05/2009 08:40:17 AM - (SA)
Pres. Jacob Zuma is Saterdag by die Uniegebou in Pretoria as Suid-Afrika se staatshoof ingehuldig. Gietende reën het plek gemaak vir sonskyn en vliegtuie en helikopters van die lugmag het verbyvlugte onderneem.... VOLLEDIGE STORIE »
07/05/2009 07:58:58 AM - (SA)
Verskeie kampusse van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) het die laaste paar dae deurgeloop onder die protesaksie van duisende studente. Op die Bellville-kampus is klasse Woensdag gestaak en die bib­lioteek en rekenaarsentrum gesluit terwyl sowat duisend betogende studente by tye so erg handuit geruk het dat die polisie rubberkoeëls en skokgranate moes gebruik... VOLLEDIGE STORIE »
03/05/2009 07:50:10 PM - (SA)
Die Touchstone-gebou in Breestraat, Kaapstad, het Saterdagoggend omstreeks 10:27 begin brand. Brandbestryders moes tot ongeveer 05:30 Sondagoggend bontstaan om die vlamme te blus. Die drie boonste verdiepings van dié gebou is verwoes. ’n Bromponiewinkel, Moto Mia, en ’n gereedskapverskaffer, Coastal Hire, se winkels is beskadig. Geen beserings is aangemeld nie. Die oorsaak van die brand word ondersoek. Foto’s: Edrea Cloete... VOLLEDIGE STORIE »
01/05/2009 11:23:28 AM - (SA)
Die Nederlandse Koninginsdagvieringe in Apeldoorn is Donderdag skielik beëindig toe ’n motor teen ’n hoë spoed deur die skare geploeg het. Die dodetal teen Vrydag was vyf. Twaalf is beseer; sommige ernstig. Die motor het ’n oop bus waarin koningin Beatrix en die koninklike gesin deur die strate gery het, met ’n paar meter gemis. Geen koninklikes is beseer nie. Die 38-jarige Nederlandse bestuurder bloot as “Kars T” bekend is beseer en later in die hospitaal dood. “Wat begin het as ’n pragtige da... VOLLEDIGE STORIE »
30/04/2009 03:03:03 PM - (SA)
Idols finaliste Sasha-Lee Davids en Jason Hartman het Donderdagoggend by die Naspers media sentrum ingeloer en honderde ondersteuners kom vermaak.... VOLLEDIGE STORIE »
24/04/2009 05:10:25 PM - (SA)
Die DA-leier, me. Helen Zille, is Vrydagmiddag deur ondersteuners en die media by die lughawe oorval toe sy in Kaapstad aangekom het. ... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
606 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |