Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 19º / 26º | Worcester 19º / 31º | George 18º / 23º | Port Elizabeth 20º / 25º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
Soveel energie wat vermors word in slaapkamers, terwyl ons dit kan aanwend om Afrikaans te laat asemhaal, skryf RIAN VAN HEERDEN ...
By
03/08/2009 04:53:36 PM - (SA)
Die opspraakwekkende musiekspel oor die Anglo-Boereoorlog, Ons vir Jou, wat op 12 September verlede jaar in die Staatsteater in Pretoria geopen het en steeds vol sale entoesiastiese gehore trek, is nie uniek nie. Oor die afgelope meer as 100 jaar is talle soortgelyke maar ook anderse opvoerings met dieselfde tema aangebied. MARTIENS VAN BART vertel meer... VOLLEDIGE STORIE »
Kyk wat sê ander lesers »
03/08/2009 04:41:34 PM - (SA)
Dit staan bekend as “korrektiewe verkragting” – waar mans glo hulle kan lesbiërs “genees” deur hulle te dwing om seks te hê. WILLEMIEN BRÜMMER het ondersoek ingestel na hierdie versluierde misdaad, aangevuur deur ’n misvormde idee van kerk en kultuur.... VOLLEDIGE STORIE »
Kyk wat sê ander lesers »
26/07/2009 11:09:39 PM - (SA)
Die ANC kan vir elke minister nog tien opgebliengde BMW’s en Range Rovers koop, vir Blade Nzimande die minister van minderheidsake en vir Julius Malema die visepresident maak. ... VOLLEDIGE STORIE »
Kyk wat sê ander lesers »
Swak wetenskap = slegte doepa
Hy en sy ondersteuners het hul oë op die hervorming van Engeland se lasterwette . . .... VOLLEDIGE STORIE » 
Monument vir Boere-Jode
Presies 110 jaar ná die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog (1899-1902) gaan daardie Jode wat aan Boere-kant geveg en hul lewe afgelê het, oplaas formeel erkenning kry.... VOLLEDIGE STORIE » 
Seëning of sonde?
My streng Calvynse opvoeding is my padkaart na die ewige lewe. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Kort van draad maar vuur en vlam
In haar jongste digbundel, Vuurwiel, kom Joan Hambidge se bekende temas soos liefde, dood, reis, parodieë van bekende gedigte, verse oor bekendes soos Sophia Loren, en vreemde, boeiende plekke soos Machu Picchu weer aan die bod. En sy ondersoek kla... VOLLEDIGE STORIE » 
Muishond tussen lakens
Beste tannie Bets: Dit reën al weer hier in die Karoo en die vetplante is mos nie gemaak vir sulke oordadigheid nie. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Skewe Woord: Trou is g’n perdekoop
Bly rein,” sê Angus Buchan, “bly rein en God sal jou ’n man gee wat jou sal koester” (hy het seker vergeet om by te voeg “of vrou”). ... VOLLEDIGE STORIE » 
Schadenfreude: Wie gaan laaste lag?
Ek het ’n ruk gelede die onthutsende ervaring gehad van ’n spontane toejuiging van ’n gehoor wat grootliks uit Afrikaners bestaan het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Lesse uit die debakel
Ons behoort te leer uit die SAUK-debakel. Maar dit lyk nie of ons dit doen nie, skryf ANTON HARBER.... VOLLEDIGE STORIE » 
Walruslywe en oordaad
Vroeër vandeesweek sit ek op ’n vlug VSA toe vir die Nelson Mandela-verjaardagvieringe later vandeesmaand. ... VOLLEDIGE STORIE » 
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
607 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |