Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 19º / 26º | Worcester 19º / 31º | George 18º / 23º | Port Elizabeth 20º / 25º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
The Black President deur Kudzanai Chiurai.
Dying to be Men, Kudzanai ­Chiurai se uitstalling in die Goodman Gallery Cape kan, ­luidens die persverklaring, as ’n voort­setting van sy ondersoek in die ­estetika van propaganda en ­politieke voorstelling, mag en manlikheid beskou word. ...
Argiewe
Klassieke musiek: Galakonsert van die Internasionale Altvioolkongres
Die 37ste Internasionale Alt­vioolkongres het vandeesweek in die Stellenbosse konservatorium plaas­gevind. Donderdagaand se ­galakonsert was ’n program van werke vir altviool en orkes, wat oor ’n paar styltydperke en -idiome ­gestrek het.... VOLLEDIGE STORIE » 
Vrouespeurder so uit die boeke
Dit klink miskien vreemd dat ’n vrou in Botswana haar eie speuragentskap op die been bring – maar net as jy nog nooit een van Alexander McCall Smith se boeke in die gewilde reeks The No. 1 Ladies’ Detective Agency gelees het nie.... VOLLEDIGE STORIE » 
Durbanse Internasionale filmfees
Ons moet stories vanuit ons eie perspektief vertel, ek vertel stories wat my laat goed voel oor myself as ’n swart mens. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Sondag agter tralies
Die Kaapse fotograaf Mikhael Subotzky is pas vereer met die Leica Oskar Barnack-prys vir sy fotoreeks van Beaufort-Wes.... VOLLEDIGE STORIE » 
Rolprent - G-force
Elkeen van ons het van kindsbeen af die een of ander troetel-donsdiertjie gehad, vervaardig van net die ­sagste kunsmatige materiaal. ... VOLLEDIGE STORIE » 
Vermaak
04/08/2009 07:24:45 PM - (SA)
Dit is ’n groot eer dat ’n regisseur soos hy (Roger Spottiswoode) betrokke is.... VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 07:26:30 PM - (SA)
Geleende popmusiek en ’n bitter skraal verhaaltjie maak dit ’n ­liggewig, maar as lokettreffer is die “ABBA-musiekspel” Mamma Mia! ’n swaargewig.... VOLLEDIGE STORIE »
04/08/2009 07:25:53 PM - (SA)
Tien jaar nadat die opspraak­wekkende Vagina Monologues van Eve Ensler die eerste keer op die planke was, word dit die eerste keer in Afrikaans opgevoer.... VOLLEDIGE STORIE »
03/08/2009 06:38:39 PM - (SA)
Vandag onderbreek ons die ­gesprek oor die wortels van Westerse teater vir ’n kykie in kontemporêre Kaapse skoleteater. ... VOLLEDIGE STORIE »
03/08/2009 06:20:08 PM - (SA)
Drie Suid-Afrikaners het pas in Brussel, België, aan die Musica Mundi-kamermusieksool deelgeneem. Jeanne McCaul het met hulle gesels.... VOLLEDIGE STORIE »
03/08/2009 06:39:46 PM - (SA)
Klassieke musiek VOLLEDIGE STORIE »
02/08/2009 06:24:53 PM - (SA)
In Deepa Mehta se debuut as ­regisseur, Camilla (1994), was die karakters die ene pret, die ­situasies onwaarskynlik en die draaiboek snoesig.... VOLLEDIGE STORIE »
02/08/2009 07:30:15 PM - (SA)
Die Russiese sopraan ­Evgenia Grekova se langverwagte konsertreis in Suid-Afrika begin eerskomende Saterdagaand in die Baxter in Kaapstad. ... VOLLEDIGE STORIE »
02/08/2009 06:25:25 PM - (SA)
Een van die belangrikste en ­interessantste verwikkelings in die eie­tydse kuns is die kruisings van verskillende vertolkings­middele.... VOLLEDIGE STORIE »
31/07/2009 05:34:32 PM - (SA)
Dit klink miskien vreemd dat ’n vrou in Botswana haar eie speuragentskap op die been bring – maar net as jy nog nooit een van Alexander McCall Smith se boeke in die gewilde reeks The No. 1 Ladies’ Detective Agency gelees het nie.... VOLLEDIGE STORIE »

VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Kontantlenings
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |