Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 20º / 31º | George 19º / 27º | Port Elizabeth 22º / 26º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Opinie
KOMMENTAAR: Doppers en vroue
02/07/2009 08:12:43 PM - (SA)

Met die Gereformeerde Kerke se (finale) besluit dat vroue nie in kerklike ampte mag dien nie, het die GKSA homself verder in ’n baie klein nismark in gemaneuvreer.

Die totale lidmaatskap, wat gemeentes in Namibië en Zimbabwe insluit, is maar sowat 101 000 en dié getalle is aan die krimp.

Die Doppers wroeg al langer as twee dekades oor die kwessie. In 2003 het die sinode besluit vroue mag diakens wees. Dié besluit is in 2006 omgekeer, maar vroeër vanjaar op die algemene sinode weer herstel.

Dit was duidelik nie ’n maklike taak om te besluit watter van die twee denkskole reg is nie, want in ’n studie deur die kerk se eie Teologiese Vereniging is bevind albei standpunte is in lyn met Bybelvoorskrifte – party tekste dra net meer gewig as ander.

Die GKSA se besluit het baie mense teleurgestel, heelwat van hulle in eie geledere. Probleme wat uitgelig is, sluit in dat gemeentes doodbloei, dat die GKSA gawes ontbeer wat die Here aan die kerk gegee het en dat daar ’n tekort aan manlike leiers is.

Die GKSA se algemene sinode het ’n raamwerk gekies wat ál meer bots met diegene wat hy bedien. Dit is jammer, want Skriftuurlik is daar volgens die kerk self nie genoeg gronde om die besluit werklik te regverdig nie.

    
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
606 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |