|
|||||||||||
|
| VIND: |
Nuus
Hiér is die Sharks wat ons op Nuweland gaan sien
09/07/2009 02:09:34 PM - (SA)
Die Sharks is wél miskien sonder verskeie van hul ster-voorspelers vir die Curriebeker wedstyd teen die Westelike Provinsie op Nuweland Saterdagmiddag, maar hulle het steeds daarin geslaag om ’n indrukwekkende span te benoem.
Hier is die lys:
Stefan Terblanche; Odwa Ndungane, Andries Strauss,
Riaan Swanepoel, Luzuko Vulindlu; Guy Cronje, Rory Kockott; Keegan
Daniel, Jean Deysel, Jacques Botes, Johann Muller (kapt), Steven
Sykes, Jannie du Plessis, Craig Burden, Deon Carstens. Vervanging:
- Skipper Badenhorst, Patric Cilliers, Albert van den Berg, Justin
Downey/Ryan Kankowski, Charl McLeod, Monty Dumond, Chris Jordaan.
Sapa
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |