Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 20º / 31º | George 19º / 27º | Port Elizabeth 22º / 26º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Twee Michael Jackson-ondersteuners rou by die Jackson-landgoed in Los Angeles. Foto: epa
Twee Michael Jackson-ondersteuners rou by die Jackson-landgoed in Los Angeles.    Foto: epa
Nuus
Meer as miljoen wil Jacko-diens bywoon
05/07/2009 09:45:22 PM - (SA)

Los Angeles. – Sowat 1,6 miljoen Michae­l Jackson-ondersteuners het die afgelope paar dae alles in hul vermoë gedoen om gratis kaartjies na die popkoning se gedenkdiens in Amerika te wen.

Die diens sal môreoggend om 10:00 (ongeveer 17:00 Suid-Afrikaanse tyd) by die Staples-sentrum in Los Angeles gehou word. Uit dié 1,6 miljoen aansoeke sal net 17 500 kaartjies weggegee word, berig E! Online. Hiervan sal net 11 000 wenners in die Staples-sentrum toegelaat word, terwyl die res in die nabygeleë Nokia-teater op ’n groot skerm na die diens sal kyk.

’n Webtuiste om die kontrolering van die intekenare te behartig, staplescenter.com, het Vrydag binne twee uur ongeveer ’n halfmiljard besoeke gekry. Die kompetisie het Saterdag gesluit en die wenners is gister bekend gemaak.

Volgens CNN is Jennifer Hud­son een van die bekendes wat die diens sal bywoon. Terwyl min besonderhede oor die diens bekend gemaak is, word bespiegel dat kunstenaars ter nagedagtenis aan Jackson sal optree.

Die Jackson-gesin het nie besonderhede bekend gemaak oor waar hy ter ruste gelê gaan word nie. Sy ouer broer, Jermaine, wil hê dat hy op die Neverland-landgoed begrawe moet word, het Sapa berig. – Saamgestel deur Jana Breytenbach

    
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
606 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |