Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 14º / 22º | Worcester 10º / 26º | George 9º / 21º | Port Elizabeth 13º / 20º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Die Skot Andy Murray gister op die oefenbaan . Op die inlasfoto’s speel hy met ’n tennisbal. Foto’s: reuters
Die Skot Andy Murray gister op die oefenbaan . Op die inlasfoto’s speel hy met ’n tennisbal.    Foto’s: reuters
Nuus
Manie oor Skot Andy Murray pak Britte beet
02/07/2009 10:22:19 PM - (SA)

Londen. - Die rede? Murray staan ’n kans om die eerste Brit sedert 1938 te word om die Wimbledonse tennistoernooi te wen.

En as hy vandag met Roddick klaarspeel, sal Sondag se eindstrydkaartjies selfs meer gesog wees. Só optimisties is die Britte oor hul beste titelhoop sedert Tim Henman dat kaartjies vir Sondag se wedstryd Woensdag teen £20 000 (sowat R257 000) op die internet te koop aangebied is.

Met elke Murray-sege die afgelope twee weke het dit duurder geword om hom in aksie te sien. Toe hy Juan Carlos Ferrero Dinsdag geklop het, is ’n kaartjie wat normaalweg £170 (R2 200) kos vir £6 100 (R78 500) aangebied en aanhangers was bereid om tot 48 uur tou te staan vir ’n kaartjie.

Nie almal het Murray egter al vergewe vir sy buierigheid in vorige Wimbledon-toernooie nie.

Enkele joernaliste meen Britte moet hulle vir nog ’n teleurstelling gereed maak. “Het vandeesweek se hittegolf die hele land gelyktydig laat sonsteek kry, of hoekom dink Brittanje ’n plaaslike speler gaan vanjaar wen?” wou die rubriekskrywer Nick Bruzon in die London Paper weet.

“Ek is nie gekant teen ’n Britse wenner nie, maar dit krap net dat hierdie suur jong man – 22 jaar oud, maar eintlik 50 – ons enigste hoop is.”

Bruzon het onderneem om nie net sy woorde nie, maar sy hoed te eet as Murray hom verkeerd bewys. Murray het op sy beurt aangedui hy steur hom min aan menings in die media.

Roger Federer en Tommy Haas pak mekaar vandag in die eerste halfeindstryd.

    
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
88 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |