|
|||||||||||
|
| VIND: |
Nuus
‘Mense vra nou vrae’
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het Woensdag sy kruisie by die biblioteek in Milnerton getrek.
Hy het na die tyd met die media gesels, maar het nie aangedui vir wie hy gestem het nie.
Hy het wel gesê dat mense in die jare na1994 nog vir die ANC gestem het, maar nou begin vrae vra.
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |