|
|||||||||||
|
| VIND: |
Sasha-Lee Davids
Video
Idols in die voorhuis
Idols finaliste Sasha-Lee Davids en Jason Hartman het Donderdagoggend by die Naspers media sentrum ingeloer en honderde ondersteuners kom vermaak.
Davids en Hartman is op ’n warrelwindtoer deur die land voordat een van hulle Sondag as die nuwe Idols-wenner gekroon word. Die finale episode word om 17:00 regstreeks op M-Net uitgesaai
|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kontak
ons | Navrae
| Teken in
op ons nuusbrief | Vrae
oor registrasie | Adverteer
| gebruikersooreenkoms
| |