Webwerf Foto's
Argiewe Netads
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 20º / 31º | George 19º / 27º | Port Elizabeth 22º / 26º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL REIS BY
LANDBOU LESERSFOTO'S WÊRELDBEKER 2010 VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Video
Heemstede wen Kleinsêr 2008
16/08/2008 12:52:41 PM - (SA)   

Heemstede is Vrydagaand as die dameswenners van die Stellenbosch Kleinsêr 2008-kompetisie aangewys. Verlede jaar se wenners, Metanoia Dames, was tweede en Nerina derde.

Kommentaar


Heemstede Bo!! 8/18/2008 7:20:45 AM
Uiteindelik! Go Heemies
-Elize C


Ser 8/18/2008 12:13:04 PM
Heemstede julle het verdien om te wen! Unieke programe en perfek uitgevoer. Go Heemies
-Oud Heemie


Teleurstellend 8/18/2008 6:16:43 PM
Go Metanoia Go. Julle was by ver die beste. Ek het geen idee hoe op Aarde die mans van Heemstede kon gewen het nie. Ek dink die punte moet oor opgetel word.
-Howard


ser 8/19/2008 2:30:31 PM
Howard - suurdruiwe was nog nooit mooi of lekker nie!!!!
-Oud Heemie


Heemsted Ser 8/19/2008 6:36:36 PM
Wat `n verleentheid! Ek is so teleurgesteld in jou, Howard. Jy stel ons koshuis in sleg lig. Ons was goed, maar Heemstede het verdien om te wen! Veels geluk, Heemstede.
-Metanoia-inwoner


Ser 8/19/2008 10:55:11 PM
Wel gedaan Heemstede en Metanoia. Albei was so goed dat dit 'n skande was dat daar net een wenner kon wees. En dit kos karakter om met soveel grasie en styl te kan wen en verloor soos Metanoia. Mooi so!
-Heemie-ouer


kleinser ai kleinser 8/20/2008 12:06:13 PM
As METAnooien van 2006 tot 2008 moet ek se vanjaar was een van die mees vervullendste jare wat die ondervinding van ser aanbetref. Van al 3 jare het ek vanjaar gesien hoe mense in die ser en in die gehoor se lewens aangeraak word deur sang... dis iets wat mens nie op jou eie regkry nie. Ja, natuurlik is ons teleurgesteld , maar wen is net 'n bonus as mens dit geniet het!
Meta... meta...metanoia... la la la :)

-metanooien


Ser 8/20/2008 12:07:04 PM
Jy weet Howard een van daardie meisies in Heemstede is my girlfriend. Sys beslis nie 'n man nie.Jy moet 'n baie sad persoon wees. Shame on you. Dankie Metanoia vir julle sportvrou gees!!!
-Swak Piketberg


 

  Kommentaar is gesluit
    
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.
Inskrywingsvorm vir 2009 se LENTE Vakansieskole
Alle graad 10-, graad 11- en graad 12-Jippers kan uitsien na vanjaar se lenteskool. Skryf nou in vir Die Burger se Lenteskool in Port Elizabeth.
Kliek hier vir inskrywingsvorm
606 dae
tot afskop
2010
Wêreldbeker 2010
VIND
Mediese Fonds
Reis & Verblyf
Kom ons kliek
Motors
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheidsprodukte
Eiendomme te koop
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |